Tested: 2018 Peugeot 3008 1.6T GT-Line

The little jeans For many years I’ve been warning people about buying Peugeots because of their mediocre quality, inferior dealer count and frightening aftersales stories; like that poor chap who had to wait eight weeks for a new 207 GTi clutch from Paris. Now though, I’m about to change my tune because of this second-generation … Read more

Padtoets: Peugeot 3008

Pure Franse flair Om na die Peugeot 3008 te verwys as Franse “flair” by uitnemendheid is miskien om jou kop te ver uit te steek aangesien dit ‘n term is wat heelwat verskillende persepsies kan uitlok. Maar dan moet daar ook in gedagte gehou word dat die term “flair” (wat moeilik in Afrikaans vertaalbaar is) … Read more

Blitsberig: 2021 Peugeot 2008 GT-Line 1.2

Spieëltjie, spieëltjie teen die muur, wie is die mooiste van ons hier… Treffend, stylvol en innoverend. Dit is hoe die nuwe Peugeot 2008 GT-Line sekerlik sou kon opgesom word. Met eerste oogopslag trek hierdie voertuig verseker baie aandag, maar bestuur dit so goed soos wat dit lyk?