Padtoets: 2019 Ford Kuga ST-Line 2.0T AWD Outomaties
‘Gemak en sport’ is beslis nie beste vriende nie, maar…
‘Gemak en sport’ is beslis nie beste vriende nie, maar…
Twee weke nadat ons die splinternuwe Ford Kuga ST-Line deur die passe gesit het, is die Kuga 1.5 Trend 6-spoed handrat aan ons afgelewer. Met Ford, wat reeds die mylpaal so hoog gestel het met die Kuga 2.0 ST-Line, kan die 1.5 Trend 6MT enigsens byhou?
Kuga bied meer; vra minder Etlike maande gelede het die Kuga naam redelike blootstelling gekry, maar dalk nie vir die regte redes nie. Ford as vervaardiger het redelik baie deurgemaak sedertdien en slegs 3 maande gelede het die vervaardiger ‘n nuwe “botox” Kuga model bekend gestel.
The extra character Last Friday the phone rang and someone announced that they were bringing around a cougar. As I wasn’t sure which sort of man-eater to expect, I locked all doors, put on aftershave and armed myself with a bottle of gin. Imagine my surprise when the unwanted guest turned out to be Ford’s … Read more
I have nightmares. Going to school in my underwear or falling off a cliff pale in significance to the one about a gigantic wall of cars rolling up my street. Three, four, five cars high and tumbling one over the other, the mass of [insert Yankee slang here] compact crossover SUV’s [end slang] grows bigger … Read more
Koleos die wenner, waarna niemand kyk Die Renault Koleos is die Franse vervaardiger se glansperd as dit kom by die Sportsnuts mark en natuurlik het dit ‘n string kompetisie, waarvan ‘n paar name soos die Volkswagen Tiguan, Toyota Rav4, Ford Kuga en Mazda CX5 die mees bekende is. Kan Renault dit regkry om hulself tussen … Read more
It wasn’t easy choosing the finalists for our 2019 #NamWheels #CaroftheYear competition, seeing that 2020 got off to a bit of a rocky start… Nevertheless, here are the results of our annual award:
Shortly after we tested the new Ford Ranger Wildtrak 2.0 Biturbo, we found the new Everest in our driveway. With the same engine and gearbox combination, how did it compare with the Wildtrak?
Vir vele stedelike inwoners is daar nie veel aanloklikheid rakende bakkies nie… en met goeie rede. Behalwe vir die duursame V6 bakkie hier en daar, is die natuur van hierdie tipe voertuig onprakties vir die stad. Breed, harde vering en ‘n tekort aan ‘n kattebak is maar net sekere van die probleme. Tot onlangs is … Read more