Waarom die Santa Fe oorweeg as Hyundai pas die Palisade bekend gestel het?

Dit is korrek. Skaars 6 maande na die Hyundai Santa Fe se bekendstelling in April, het die Koreaanse vervaardiger pas nog ‘n 7 / 8 sitplek sports nuts voertuig bekend gestel; naamlik die Palisade. Hoewel beide voertuie na dieselfde tipe voertuie mag lyk, was Hyundai eintlik baie slim met die bekendstelling van hierdie twee modelle.

Bekendstelling: 2021 Hyundai Santa Fe

Nuwe Santa Fe gereed vir Suider-Afrikaanse paaie Die afgelope twee dekades het ‘n merkwaardige groei vir Hyundai in Suider Afrika gesien. Net mooi gedurende die afgelope jaar, het die Suid-Koreaanse vervaardiger op geskuif na die derde plek in terme van familie voertuie verkope. Hierdie is grootliks te danke aan ‘n puik 7-jaar waarborg, asook die … Read more

Bekendstelling: Hyundai Santa Fe [2013]

Kraaknuut 4×4 Supersport uit Korea In die relatiewe kort tydperk wat Hyundai op die plaaslike mark beskikbaar is, het hierdie Koreaanse vervaardiger, by wyse van spreke, die stryd as een van die topverkopers in die land amper stormenderhand oorwin.

Tested: 2011 Hyundai Santa Fe CRDi

The big temptation Many years ago our automotive landscape was slightly less crowded and infinitely less confusing. Big saloons were balanced with small hatchbacks and boxy Kombis stood alongside rustic 4×4’s. German, British and American cars were the order of the day and Japanese products were rudely pointed and laughed at.

Testfahrt: Hyundai Santa Fe CRDi

Die große Versuchung Vor vielen Jahren sah unsere automobile Landschaft noch etwas einfacher aus. Große Limousinen standen neben lustigen Kleinwagen, langweiligen Transportern und eckigen Geländewagen. Deutsche, Engländer und Amerikaner hatten das Sagen; Japaner wurden gnadenlos verspottet.

Bekendstelling: Hyundai Santa Fe 4×4

Hyundai Santa Fe 4×4 nou nóg beter Dit is insiggewend dat die eerste Koreaanse Grand Prix (dit is nou in Suid-Korea – nie die kommunistiese noorde nie.) op Sondag, 24 Oktober plaasgevind het. Dit kan gesien word as ‘n teken van die groot vooruitgang wat die Koreaanse motorbedryf die afgelope paar jare gemaak het.