Padtoets: Mercedes-Benz GLC 250 d 4Matic

Boere Rolls Royce? ‘n Mercedes bly ‘n Mercedes!

Ten spyte van al die nuutste tegnologie en hoë-verrigting modelle van ander Duitse vervaardigers bly die driepuntige ster op die sierrooster steeds dié simbool wat getuig van vakmanskap, tydlose styl en goeie, gesofistikeerde smaak!

Read more

Padtoets: Peugeot 308 1.2T GT Line

GT staan vir “ge-tune”

Die “ge-tune” is apokrief en kom uit die jare sewentig in die Kalahari waar Engels min gehoor word en Afrikaans sy eie en mooi uitdrukkings het. Soos die leerling wat vir my ‘n opstel geskryf het waarin sy gesê het dat die man “skroutaaier” om die draai gekom het!

Read more

Tested: Land Rover Defender 110 Heritage Edition

The simple grouch

This review should be one of the easiest and shortest texts I have ever composed but the vehicle in question evokes such vastly differing emotions (also for yours truly) that it threatens to bloat my report into novel proportions. You see, I’ve just spent a week driving Land Rover’s Defender 110 Heritage Edition.

Read more

Padtoets: Subaru Outback 2.0D Premium

Ons eie Kalahari Ferrari

Die eerste keer wat ek ‘n Subaru gesien het was dit nie een wat uit die Australiese agterveld hier beland het nie; dit was ‘n Angolese tweedeur-motor in Windhoek in die vroeë sewentigs. Hierdie Subaru het baie soos die eerste generasie Toyota Corolla’s gelyk – behalwe dat daar in duidelike letters geskryf was dat dit ‘n voorwielaangedrewe motor was. Boonop het hy ook aan die goedkoop kant gelyk.

Read more

Bekendstelling: Volkswagen Polo [2010]

Die Nuwe Polo het aangekom!

Normaalweg skryf ‘n mens iets by die opskrif by soos “rewolusionêr”, “waarde vir geld” of iets in dier voege. Hierdie keer nie. Die hoofnuus is dat die nuwe Polo hier is en dat die befaamde klein ikoon van Volkswagen nou nog better is en ‘n nog sterker indruk in sy nuwe baadjie maak en dat die kragbronne ook nuut is. Uitstekend word nou nog beter.

Read more