Mercedes-Benz dra die kroon in suider-Afrika wanneer dit kom by die duurste drie-ry bus. Hierdie is te danke aan hul V300d (Spesiale weergawe), wat teen R2 206 698 verkoop word. Hierdie aardige bedrag sluit natuurlik vele moderne luukshede in.