Padtoets: 2023 Ford Everest XLT 

‘n Ruk gelede het ons die splinternuwe top-klas Ford Everest 3.0L V6 4WL Platinum model getoets en, soos die naam aandui, is dit werklik ’n luukse Platinum voertuig. Natuurlik is die prys wat hiermee gepaard gaan ook redelik oogwaterend. Gelukkig hoef kopers nie noodwendig R 1146 500 te hoes om ’n Everest te besit nie. Ford het dus vir ons die intree-4×4-model, die XLT 2.0 BiTurbo, gegee om die verskil te toets.

Read more

Padtoets: 2021 Ford Ranger Raptor SE

“Soos die huidge Ford Ranger Raptor met die 2.0 liter Bi-turbo enjin die einde van die lewens siklus haal en die vervaardiger gereed maak om formeel die 3.0 liter turbo petrol weergawe op die paaie te bring, het Ford onlangs die SE spesiale uitgawe uitgebring as ’n opgradering. Ons het die afgelope tyd die geleentheid gehad om, wel, Raptor tipe ekskursies aan te pak. 

Read more

Padtoets: 2021 Ford Ranger 2.0 Bi-Turbo D/C Stormtrak

Die huidige Ford Ranger is al op die mark sedert 2011 en is steeds ’n treffer in terme van verkope. Hoewel die nuwe generasie Ranger amper hier is, verkoop die huidige Ranger modelle steeds baie goed. Ford het onlangs die “Stormtrak” weergawe bekend gestel as ietwat van ’n laaste “hoera” vir hierdie generasie.

Read more