Padtoets: BMW X5 xDrive48i

Sinloos maar briljant

Ek hou nie baie van sport-nuutsvoertuie (SUV) nie, hoofsaaklik omdat hulle voorgee om ‘n vier-by-vier te wees maar in meeste gevalle vir sulke doeleindes onbruikbaar is. Dit irriteer my op die selfde vlak soos deftige skinkgoed wat nie benut mag word nie, of funksies van my nuwe selfoon wat ek nooit ooit sal gebruik nie. Absoluut sinloos!

Read more

Padtoets: Ford Ikon 1.4 TDCi Ambiente

‘n Nuwe Ikon

Een van die eerste motors wat ek vir ‘n koerant of webwerf getoets het was ‘n Ford Ikon, ook ‘n donker-rooi ene, soos die nuwe model wat onlangs ‘n paar dae by my kom kuier het. Destyds was die klein Ford ‘n splinternuwe model op Stellenbos se paaie, en ek onthou ook hoe ek ‘n paar weke later ‘n eenmalige “Sport” model met meer woema getoets het.

Read more