Padtoets: Opel Adam S

Duursame, dog opwindende verrassingspakki

Vier jaar nadat die Opel Adam by die 2012 Parys Motorskou bekend gestel is, kan ons duidelik sien dat  die klein stadsmotor ‘n gewilde kopie is. Vernoem na die vervaardiger se stigter, Adam Opel, het hierdie motor in talle mense se harte ingekruip. Op Europese grond het Opel immers oor die 45 000 Adams in die eerste vervaardigingsjaar verkoop.

Read more