Meer as net voorkoms wat verander
Die Chevrolet naam is besig om weer goed gevestig te raak in Suid-Afrika en die wêreld en het bygedra om GM weer eie grootste vervaardiger in die wêreld vir die eerste ses maande van 2011 te maak.
Die Chevrolet naam is besig om weer goed gevestig te raak in Suid-Afrika en die wêreld en het bygedra om GM weer eie grootste vervaardiger in die wêreld vir die eerste ses maande van 2011 te maak.
Met die motorindustrie wat maar redelik sukkel, is daar ‘n interessante tendens te sien. Waar die verkope in die meeste segmente af is, is dit nie die geval van die petrol aangedrewe sportsnutsvoertuig (SNV) mark nie. Een van die belangrike rolspelers in hierdie segment, is die Nissan Murano.