Do you bang the middle man?
(is jy bang vir die middelmannetjie?) So you live on a plaas but don’t have / want a 4×4. Here’s a list of affordable cars with high ground clearance that are not 4×4, SUV’s, AWD, Crossovers, Bakkies, LCV’s, etc.
(is jy bang vir die middelmannetjie?) So you live on a plaas but don’t have / want a 4×4. Here’s a list of affordable cars with high ground clearance that are not 4×4, SUV’s, AWD, Crossovers, Bakkies, LCV’s, etc.
Wanneer daar oor ‘n Chevrolet of Ford voertuig gepraat, geskryf of bespiegel word sal dit altyd by die huidige laaste linie generasie Suid-Afrikaers nostalgiese herinneringe van toentertydse kinderjare oproep.
Namibia (and indeed, also South Africa) has a booming small car market thanks to often ridiculous pricing, steadily climbing oil prices and a recession that can’t decide if it’s done or wants another round. Some car manufacturers even have more than one model on offer and Chevrolet is no different. Now serving: the new Sonic.
Die Chevrolet naam is besig om weer goed gevestig te raak in Suid-Afrika en die wêreld en het bygedra om GM weer eie grootste vervaardiger in die wêreld vir die eerste ses maande van 2011 te maak.
Die Amerikaanse “Generaal” het die aanslag oorleef en veg terug met ‘n nuwe kruiser, askies, Cruzer. General Motors is lewend, en in die Ooste, springlewendig. Die jongste reeks uit GM van Suid-Afrika se stal is die nuwe splinternuwe Cruze wat hierdie week bekend gestel is.