Die huidige Ford Ranger is al op die mark sedert 2011 en is steeds ’n treffer in terme van verkope. Hoewel die nuwe generasie Ranger amper hier is, verkoop die huidige Ranger modelle steeds baie goed. Ford het onlangs die “Stormtrak” weergawe bekend gestel as ietwat van ’n laaste “hoera” vir hierdie generasie.