There are few activities as enjoyable as spending a day with Audi RS models, especially around the iconic Kyalami racetrack. Audi recently invited us to test a range of their RS models, including the brand-new RS 6 and RS 7 models.
NamWheels Admin
NamWheels toets Audi se nuwe RS modelle
Daar is min aktiwiteite so lekker soos om ’n dag met Audi RS modelle te spandeer; en dit nog rondom die ikoniese Kyalami renbaan. Audi het ons onlangs genooi om ’n reeks van hul RS modelle te toets, onderandere die splinternuwe RS 6 en RS 7 modelle.
Nuwe Suzuki Fronx indrukke
Augustus was beslis ‘n merkwaardige maand vir Suzuki Suid Afrika. In Julie het Suzuki Suid Afika hul 201 417e nuwe voertuig verkoop, sedert die vervaardiger weer in die land ingekom het (2008). Net ses-jaar terug (Augustus 2017) het hierdie verkoopsgetal op 50 000 gestaan. In die afgelope jaar alleen, het die vervaardiger net soveel voertuie verkoop.
Launched: 2023 Suzuki Fronx
Since 2020, Suzuki South Africa has been experiencing a tremendous growth, rapidly vaulting into the top-three passenger car segment. This growth was also not a fluke, as Suzuki South Africa is constantly breaking new sales records.
Bekendstelling: 2023 Suzuki Fronx
Sedert 2020 het Suzuki Suid-Afrika ‘n geweldige groei ervaar en vinnig opgeskiet na die top-drie passasiersmotor-segment. Hierdie groei was ook nie toevallig nie, aangesien Suzuki Suid-Afrika voortdurend nuwe verkooprekords aanhou breek.