Not wanting to be left behind by the crowd of popular multi-row 4×2 SUV’s, Isuzu is championing this entry-level mu-X as their rival to Fortuner, Everest & Co.
M-ux
Padtoets: 2023 Isuzu MU-X 3.0 TD Onyx 4×4
Die bakkie-gebaseerde SUV segment is geweldig mededingend en een vervaardiger se aksies kan ’n sneeubal-effek veroorsaak. Ford het natuurlik hul Everest (en Ranger) reeks heeltemal verander, terwyl Toyota ook die Fortuner ietwat opgetower het. Isuzu, wat in 2019 met die eerste generasie MU-X ingetree het, het net laasjaar ’n nuwe, tweede generasie model uitgebring. Ons het onlangs die nuutste weergawe van hierdie tweede generasie in die hande gekry.
Padtoets: 2019 Isuzu MU-X 3.0 4×2
Isuzu roep die troepe
As dit by voertuie kom, is daar maar nou net een baie sterk neiging in die Suider-Afrikaanse mark tydens die afgelope paar jare (of eintlik dekades). Meeste van ons soek ‘n gemaklike, veilige en praktiese voertuig vir die langpad. Nog meer, is ons selfs meer in ons nappies as die voertuig ‘n kamp sleepwa, karavaan of boot kan sleep.