Padtoets: Ford B-Max Ecoboost 1.0

Innovasie kom teen ‘n prys

Sedert die ontstaan van Ford-motors in 1903, blyk dit of hierdie motor ikoon nog altyd na innovasie streef. Met Ford se nuwe reeks voertuie, wat strek vanaf die intreevlak Figo, tot die EcoSport, die Kuga, die Ranger, die Everest, die Transit en selfs die hoogs bekroonde Mustang, kan daar definitief nie na die vervaardiger verwys word as vervelig en eentonig nie.

Read more

Padtoets: Opel Adam S

Duursame, dog opwindende verrassingspakki

Vier jaar nadat die Opel Adam by die 2012 Parys Motorskou bekend gestel is, kan ons duidelik sien dat  die klein stadsmotor ‘n gewilde kopie is. Vernoem na die vervaardiger se stigter, Adam Opel, het hierdie motor in talle mense se harte ingekruip. Op Europese grond het Opel immers oor die 45 000 Adams in die eerste vervaardigingsjaar verkoop.

Read more