Padtoets: 2025 Ford Transit Custom Sport

Ford se Transit Custom Sport veel meer as net ‘n bus met vinnige strepe

Top Gear aanhangers mag dalk die episode onthou, waar Jeremy Clarkson die destydse Ford Transit getoets het en verwys het na die bank rowe in die 60’s en 70’s. Die Transit was gesien as die perfekte voertuig vir hierdie misdade, siende dat dit relatief rats was vir sy grootte, en natuurlik spasie gehad het om als in te gooi. Vroeg in 2025, het Ford weer hul Transit en Tourneo reeks opgedateer; die keer met die toevoeging van ‘n “sport” model.

Read more

Padtoets: Ford Tourneo 2.2TDCi LWB

Sederberg Beproef!

Normaalweg durf ons altyd die Sederberge met ‘n 4X4 voertuig aan om ons geliefde ent pad tussen Matjiesrivier en Wupperthal te kan ry. Hierdie keer was dit anders want die geskeduleerde toetsvoertuig was ‘n nuwe Ford Tourneo bussie met sitplek vir agt, en belangriker nog, pakplek vir bagasie vir agt mense. Ondanks die vier vrouens se bagasie was daar nog steeds ekstra pakplek!

Read more