Nuttige Nuutjie uit die Ooste
Mazda se CX-5 nutsvoertuig is al ‘n hele tydjie op die mark maar ons het onlangs ‘n toetsmotor ontvang om onder normale en dag-tot-dag toestande te evalueer. Hierdie model het egter ‘n paar vernuwings ondergaan om hom méér omgewingsvriendelik te maak.