Padtoets: 2019 Mahindra XUV 300 W8 1.5 Diesel

Mahindra neem ‘n yslike tree vorentoe

  • Mis jy die 1980’s “sitcoms”?
  • Het jy dalk agressie probleme?
  • Mis jy die geluid van jou mikrogolfoond se ‘beep’ geluid deur die dag?

As jy ‘Ja’ op enige van hierdie vrae geantwoord het, is die nuwe Mahindra XUV 300 perfek vir jou.

Read morePadtoets: 2019 Mahindra XUV 300 W8 1.5 Diesel

Bekendstelling: 2019 Mahindra XUV300

Mahindra se nuutste sportsnuts, die XUV300

In die passasiersmotormark in Suid-Afrika wat tans maar traag is, is die segment vir die kleiner gesinsmotor die enigste een wat groei toon. Hierdie nuwe produk van Mahindra is duidelik vir die mark bedoel. Dit word die XUV300 (drie dubbel nul) genoem en pas mooi in tussen sy twee familielede, die klein KUV100 en die groter XUV500.

Read moreBekendstelling: 2019 Mahindra XUV300