Dakar 2010: Volkswagen doen dit weer!
Ná veertien dae en 9 000 km in Suid-Amerika het Volkswagen met sy renweergawe-Touaregs dit weereens gedoen; hulle het die eerste drie plekke in die wêreld se taaiste tydren gewen!
Stel U belang in ou motors of die geskiedenis van ‘n sekere voertuigvervaardiger? U het die regte gedeelte van ons webwerf gevind!
Ná veertien dae en 9 000 km in Suid-Amerika het Volkswagen met sy renweergawe-Touaregs dit weereens gedoen; hulle het die eerste drie plekke in die wêreld se taaiste tydren gewen!
BMW het so pas ‘n persvrystelling uitgereik oor die vyftigjarige herdenking van die bekendstelling van die (Morris) Mini en Austin 7 aan die wêreldpers in Augustus 1959 in Brittanje. Hierdie klein minimotor met sy mini-afmetings buite maar met ‘n ruim binnekant, het die wêreld soos ‘n storm getref en die destydse vervaardiger, BMC, of te wel British Motor Company, kon nie voorbly met die produksie van die klein kalant nie.
Op 4 Oktober was dit presies vyftig jaar gelede wat die Russe daarin geslaag het om ‘n satelliet in ‘n wentelbaan om die aarde te plaas. Hiermee het hulle die Amerikaners die skrik van hulle lewe gegee en het hulle die ruimtewedloop tussen die twee state aan die gang gesit.
In die warm jare van die Koue Oorlog het Agent 007 bewys dat daar ook goeie (of mooi) dinge uit Rusland gekom het. James Bond en From Russia with Love sal nog lank op DVD gekyk word deur ‘n nuwe geslag wat van die Koue Oorlog geen snars weet nie; of van die gebeure wat daartoe aanleiding gegee het nie.