Mazda2 Sedan: ‘n smaakvolle vierdeur koepee
Nou onlangs het ek weer die voorreg gehad om ‘n Mazda onder hande te neem, die splinternuwe 2-reeks wat op die baie suksesvolle luikrug Mazda2 gebaseer is en in 2008 as die Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar bekroon was.