Padtoets: 2023 Suzuki Eeco 1.2 (K12)

Eeco kom tot die redding

Met ‘n mark gefokus op dubbelkajuit bakkies en Sportsnuts voertuie, is die fokus maar selde gerig op klein nuts voertuie. Met geen half-ton bakkies oor op die mark nie, en net ’n handvol klein lorries met oop laaibakke, moet klein besighede knak onder die finansiële verpligtinge van ’n duurder een-ton bakkie of selfs grootter.  

Read more

Three things we learnt from the #JimnyGathering

“Do you perhaps know why there were so many Jimnies in Clarens, and were you part of it?” was one of the first questions I was asked as soon as we entered the Lesotho border via the iconic (and 4×4-only) Sani Pass. It filled me with great joy to explain the reason behind this (let’s call this) Jimny take-over. Primarily, since I was part of a historic event, and hopefully, the first of many.

Read more

#JimnyGathering en Safari Town Festival hou Clarens feestelik

Suzuki Suid Afrika het onlangs die Vrystaatse dorp van Clarens goed wakker gemaak, met die onthaal van die eerste #JimnyGathering, sowel as die Safari Town Festival. Die plattelandse dorp, wat grens aan die “Golden Gate” Nasional Park, sowel as die Drakensberge, was die perfekte ligging om nie net soveel moontlik Jimnies bymekaar te bring nie, maar ook om ’n nuwe Wêreld Rekord te breuk.

Read more

Bekendstelling: 2023 Suzuki XL6

Suzuki Suid-Afrika het onlangs ’n geweldige besige en suksesvolle twee weke gehad; nie net in terme van verkoop syfers nie, maar ook in terme van die nuwe modelle wat dit op die mark bekendstel gestel was. Vanjaar alleen het die huidige derde beste passasier voertuigverkoper in die land al die Eeco bekend gestel, sowel as die kompakte SUV, die Fronx. Verder het die vervaardig nog opgraderings tot hul huidige modelle gebring.

Read more

Nuwe Suzuki Fronx indrukke

Augustus was beslis ‘n merkwaardige maand vir Suzuki Suid Afrika. In Julie het Suzuki Suid Afika hul 201 417e nuwe voertuig verkoop, sedert die vervaardiger weer in die land ingekom het (2008). Net ses-jaar terug (Augustus 2017) het hierdie verkoopsgetal op 50 000 gestaan. In die afgelope jaar alleen, het die vervaardiger net soveel voertuie verkoop.

Read more

Launched: Suzuki Jimny 5-door (2023)

Déjà vu for Suzuki

Suzuki certainly kept the best for last today as it publicly launched their brand new 5-door Jimny at the 2023 Festival of Motoring (Kyalami Race circuit), just like they did with their 3-door version in 2018. This follows a very busy week for the brand, which saw the reveal of two other completely new models, namely the Fronx and the XL6.

Read more

Launched: 2023 Suzuki XL6

Suzuki South Africa is currently on a roll, not just in terms of its sales figures, but also in terms of the new models it is launching into the market. This year alone, the current third best passenger vehicle seller in the country, has already seen the launch of the new Eeco, as well as the compact SUV, the Fronx, launched exactly a week ago.

Read more