Nuwe Brezza tref die Suider punt van Afrika

Bekenstellings artikel: Suzuki Brezza

Suzuki het oor die afgelope jaar of twee hulself verstom met uitmuntende verkoop syfers. Hierdie is te danke aan ‘n volhoubaarheid in goeie produk lewering reg deur die Suzuki reeks. Met die Espresso, Ignis en Vitara, wat in eie reg goeie verkopers is in die kompakte SUV mark, stel die vervaardiger nou hul nuutste verkoper bekend; die Suzuki Brezza.

Read more

Padtoets: 2020 Suzuki Spresso

Suzuki bied ‘n “wakker” alternatief vir die intree segment

In ons Namibiese / Suider-Afrikaanse mark doen klein en bekostigbare luikrug voertuie uiters goed, waarvan die Renault Kwid, Datsun Go, Peugeot 108, Mahindra KUV 100, Hyundai Atos en Toyota Aygo maar net sommige van die top-verkopers is. Suzuki is die mees onlangse vervaardiger wat nou ‘n voertuig ingebring het om in die segment mee te ding.

Read more