Hyundai se wakker Elantra
”Kalm, eenvoudig, prakties, bekostigbaar en familievoertuig.” Hierdie is die vyf gedagtes wat gewoontlik sinoniem is met Hyundai se Elantra. Dit het nog altyd gedien as deeglik ontwerpte, dog praktiese familie voertuig vir die langpad.