Veiligheidswenke vir die grondpad

Alhoewel grondpaaie steeds van die mees prominente grond oppervlaktes bly in Suider-Afrika, is daar nog baie motoriste, wat hierdie oppervlakte nog nie aangevat het nie. Grondpaaie kan lekker wees, wanneer daar met die natuur vereenselwig wil word of selfs as jy net daarvan hou om die voertuig ietwat vuil te maak. Grondpaaie bied egter ook ‘n nuwe manier van bestuur en ander waarnemings om in ag te neem as op die normale teerpaaie, waaraan ons gewoond is.

Read more

Padtoets: 2018 Renault Kwid Dynamique AMT Auto

Die stoute tiener wat nie luister nie

Indien jy pas die splinternuwe Renault Kwid aangekoop het, sal ons jou sterk aanraai om nie hierdie artikel verder te lees nie.

Die Kwid het op ons voorstoep verskyn, nes ons die vorige week ‘n soortgelyke en ewe bekostigbare voertuig getoets het. Ons was aangenaam verras met die motor, siende dat selfs prys daar nie eers die kwaliteit van die voertuig kon beïnvloed nie. Die Kwid het egter ‘n ander prentjie geverf.

Read more

Tested: 2018 Toyota Fortuner 2.4 GD-6 4×4 AT

Fortuner 2.4 expands line-up

Selling more than 1000 units every month, the Toyota Fortuner stands as the leader in the SUV market. During our test of the 2.8 GD6 (2017) and our latest test in 2018, it was not uncommon to find at least three Fortuners behind one another in a traffic queue. Late in 2017, the Fortuner line-up was expanded with a smaller 2.4 engine. It was time to test this newcomer.

Read more

Padtoets: 2018 Mitsubishi Pajero Sport 2.4 4×4

‘n Uitblinker, wat mis gekyk word

Ons mees onlangse toets met die nuwe Misubishi Pajero Sport het as aangename verrassing gekom, veral nadat ons die voertuig op die grondpaaie van Malmesbury en die duine van Atlantis getoets het. Groot was ons bewondering vir hierdie voertuig en ons was bly om hom nou vir ‘n volle week in die stad te kon toets.

Read more