Padtoets: 2021 Toyota Land Cruiser Prado VX-L

Dit is die jaar 2021 en ons het twee pandemies wat ons in die gesig staar. Die eerste is natuurlik die COVID-19 virus, terwyl die motor-bedryf met ‘n nog ‘n drukkende pandemie sit. Nes die tekort aan elektroniese “chips” ‘n kopseer vir motor vervaardigers veroosaak, bleik dit dat daar ook ‘n globale tekort aan normale silwer of grys wiele is.

Read more

Padtoets: 2021 Toyota Corolla Cross Hybrid

Toyota se nuwe Corolla Cross gereed om die mark om te keer:

Toyota se nuwe hybrid modelle het die Suider-Afrikaanse mark met ‘n storm getref. Nie net is Toyota sinoniem met betroubaarheid nie, maar bied die vervaardiger ook die beste pryse vir hibriede voertuie in die huidige mark. Hierdie is danksy hul Kwazulu-Natal plant, wat vervaardigings kostes aansienlik minder maak as die ingevoerde kompetisie.

Read more

Padtoets: 2021 Toyota Corolla Hybrid

Toyota se ikoniese familie voertuig nou hibried

Die ikoniese Toyota Corolla is en was nog altyd ‘n staatmaker. Met die huidige sedan mark, wat ‘n ernstige knou kry vanaf die groeiende SUV mark, is die Corolla omtrent die enigste bekostigbare familie sedan op die mark. Met ‘n uitmuntende reputasie sedert die 1960’s het Toyota pas die Corolla nog meer aanloklik gemaak.

Read more