Junie 2018 was ‘n uitstekende maand vir Toyota, met dié vervaardiger wat kop-en-skouers uitstaan bo enige ander vervaardiger in terme van verkope. Hierdie is wel te danke aan die Fortuner en Hilux se goeie verkoopsyfers, maar ook die van die veel luukser Prado reeks.
Prado
Sprint Review: Toyota Prado 3.0DT VX-L
We took Toyota’s dinosaur 4×4 for a quick spin to see what the new, longer model is like.
Padtoets: Toyota Fortuner
“Ek wou nog altyd seil, maar my vrees vir water oorweldig my!”
Sedert Toyota se Fortuner model in 2005 bekend gestel is, het hierdie voertuig as die mees suksesvolle 4×4 familie-voertuig bekend gestaan. Ontwerp om ‘n tussenganger van die destydse Condor en die Prado modelle te wees, het hierdie voertuig ‘n relatief goedkoper opsie aan die koper gebied. Dit sou ook op die Hilux DNA ontwerp word en uiteraard ook dieselfde karaktereienskappe bevat.
Top 5: Tow Vehicles
So it’s finally holiday time and you’re off to the coast with your boat to visit the in-laws. Or perhaps your daughter got a new horse for Christmas? In both cases you have our sympathy.
Jokes aside though, here’s our little list of cars that can tow big loads, arranged by number of models and total weight. Please note that we based this list on manufacturer’s figures and advise that you confirm any data with your local retailer.
Tested: Toyota FJ Cruiser
The thumping brute
Some of my earliest childhood memories take place on gran’s farm near Dordabis. The smell of furniture polish in the gigantic house, a thriving herb garden out front, the monotonous beat of a Lister engine and a powder blue Toyota Land-Cruiser FJ40 pick-up parked next to the second barn.
Bekendstelling: Toyota Land Cruiser Prado [2014]
2014 se nuwe Ontspannings- en Woestynwa
Met die skryf van hierdie artikel oor die nuwe Toyota Prado, is die plaaslik vervaardigde Hilux bakkies op die punt om die stryd in die Dakar tydren in Suid-Amerika aan te sê. Nodeloos om te sê, almal van ons hou duimvas vir die jaers en navigators wat ons in die verlede al soveel keer die kans gegee het om trots te voel!
Padtoets: 2010 Toyota Prado TX
Afrika Kroonprins
Die Prado VX is waarskynlik die koning van voertuie in Afrika. Dié van ons wat al regtig rowwe paaie en wilde riviere deurkruis het op pad Kongo toe, kan daarvan getuig. Soos ‘n paar jaar gelede wat ons met groot bravado ‘n rivier in volle vaart deur is sodat die voorste GP nommerplaat losgeruk het en vandag iewers in die Atlantiese Oseaan dobber; dit terwyl die man in sy VX rustig halfpad deur gesto het om sy voertuig ‘n slag weer te was!