Padtoets: 2023 Suzuki S-Presso

Suzuki se nuwe S-Presso hier om die bose petrolpomp terug te hou

Met alles wat in 2020 gebeur het, is die Suzuki S-Presso stilweg in Suider-Afrika ingebring. ’n Virtuele bekenstelling en beperkings rondom toelaatbare reisafstande en aktiwiteite het ons forseer om iets nuuts met die onbekende S-Presso te laat doen. Ons het bloot net met die ongewone naam saam gespeel en probeer om koffie te maak met die voertuig. Tot vandag toe is hierdie YouTube video op ons kanaal een van dié wat die mees diverse kommentaar ontvang het.

Read more

Suzuki se Swift Sport iets vir almal

As een van die hoof borge van die 2023 Simola heuwelren, het Suzuki nie net die tweede gekom in die enkel sitplek en sportsmotor klas nie, maar het die vervaardiger ook drie stok standaard Suzuki Swift Sports ingeskryf om te bewys dat enigiemand pret ken hê by die heuwelren.

Read more

How and why should I watch the 2023 Simola Hillclimb

The iconic Simola Hillclimb in South Africa is set for its 13th year and judging by the action seen at the #ClassicCarFriday event, as well as the 2023 Simola Hillclimb parade, spectators are in for one of the best editions yet. If you could not make your way to Knysna in person, do not fear as there are multiple ways to virtually attend this magnificent event.

Read more

Padtoets: 2022 Land Rover Defender 90 Aangejaagde V8

Waarom ’n reeds perfekte resep probeer verander?

Persoonlik was ‘n V8 Land Rover Defender 90 nog altyd vir my ’n aantrekkings krag. Terwyl ’n swart voertuig nie noodwendig die beste keuse is vir die bosveld, of die Suider-Afrikaanse hitte nie (en wit of ligte silver meer verkiesbaar sou wees), is die V8 se brul maar nou eens maar net ’n droom. Terwyl die V8 se krag die 90 uit enige modder gat kon bring, en ’n dominansie aankondig, was die brandstof tenk gereeld dors. 

Read more