Die Grand Vitara naam is terug! Die laaste paar jaar het ons die Vitara en Vitara Brezza name gehoor en gesien. Dit was een van die redes waarom die Japanse vervaardiger so suksesvol in Suid-Afrika was. Die Grand Vitara-naam keer nou terug na dieSuidelike deel van die vasteland, om nie net Suzuki se luukse aanbiedings voort te bou nie, maar ook om nuwe en opwindende meganiese tegnologieë te bring.
Franco Theron
Launch report: Suzuki Grand Vitara (GL and GLX)
The Grand Vitara badge is back
The Grand Vitara name is back! During the last few years, we’ve heard and seen the Vitara and Vitara Brezza name floating around. It has been one of the reasons for the Japanese manufacturer being so successful in Southern Africa. The Grand Vitara badge now returns, after almost 20 years, to the southern part of the continent, set to not only advance Suzuki’s luxury offerings, but also to bring new and exciting mechanical technologies.
Padtoets: 2022 Citroën C5 Aircross
Citroën het op die huidige oomblik net drie modelle in Suider Afrika, waarvan hierdie die C3, C3 Aircross, en die C5 Aircross is. Ons het onlangs die laasgenoemde model beet gekry om die Franse vervaardiger se vlagskip model te toets.
Bekendstelling: Suzuki Eeco
850km deur drie provinsies: Suzuki spreek die klein besigheids voertuig tekort aan
Daar is tans ’n enorme tekort aan klein half-ton besigheids voertuie. By Galimoto Media en NamWheels kry ons konstant navraag oor half-ton bakkies vir nuwe klein besighede. Die uiteinde van die saak is dat 1 ton bakkies net te groot óf te duur is.
Launch report: 2023 Suzuki Eeco
Traversing 850km: Suzuki addresses the shortage of small utility vehicles in Southern Africa
Padtoets: 2022 Honda HR-V 1.5 Executive
Honda het onlangs ‘n totale herontwerp van hul produkte gesien. Kyk maar net na die nuwe Fit, wat eintlik maar ’n Jazz is, gemik op die jonger mark. Soortgelyk hieraan is ook die verandering van die BR-V. Beide hierdie voertuie is herontwerp om die stereotipes van ouds te laat vaar, ’n doel waarin die Japanese vervaardiger goed gevaar het.
Padtoets: 2022 Isuzu D-Max 3.0TD Dubbelkajuit V-Cross 4×4
Isuzu nou nader aan mededingers
Suider-Afrika se bakkie segment is vinnig besig om die mees kompiterende motor segment te word. By die dag raak hierdie voertuie meer betroubaar, meer luuks, meer modern, en beter werkesels. Meer en meer vervaardigers sluit ook aan by hierdie mark, wat dit moeiliker maak om ’n groot markaandeel te behou.
Padtoets: 2022 Hyundai Venue 1.0 TGDI Fluid DCT
Hyundai se Venue gereed om meer aan te durf
Sedert Hyundai se Venue, 4-jaar gelede die klein-SUV mark aangevat het, het hierdie einste mark veel meet mededingend geword. Veel meer nasies het die stryd aangedurf en ’n grote markaandeel vanaf die Suid-Koreaners geneem. Nou, met ‘n “nuwe” gesig, is die Indiese vervaardigde Venue, slaggereed om die aandeel in hul guns te draai.
Padtoets: 2022 Toyota Corolla Cross GR-S
Die perfekte voertuig best…
Toyota se nuwe Corolla Cross het die mark met ‘n storm getref. Nie net het dit die bekende “Corolla” naam oorgebring na die SUV mark nie, maar het Toyota dit ook goed reg gekry om ’n familie-grootte SUV teen ’n baie goeie prys te verkoop nie, maar ook om hibriede tegnologie bekostigbaar te maak.
Cape Town delivers sensational Formula E race
This past weekend, Cape Town (South Africa) hosted the first-ever Sub-Saharan FIA ABB Formula E race, in what was a thrilling event. This surely reaffirmed the “Mother city” as a leading host for International events.