Winskoop van die jaar
Drie maande moes ek wag voordat ek my beurt in Nissan se nuwe 370Z gekry het; en sy opgewonde aanhangers het nie gejok nie. Dit is ‘n fantastiese sportmotor, en hy’t sopas nog ‘n aanhanger gekry!
This is probably our favourite section but – SHHH! – please don’t tell the others! You’ll find our reviews on everything from hatchbacks to supercars in Afrikaans, English and German:
Drie maande moes ek wag voordat ek my beurt in Nissan se nuwe 370Z gekry het; en sy opgewonde aanhangers het nie gejok nie. Dit is ‘n fantastiese sportmotor, en hy’t sopas nog ‘n aanhanger gekry!
Drei Monate mußte ich warten, bis ich endlich den neuen Nissan 370Z fahren konnte; und seine aufgeregten Unterstützer hatten nicht übertrieben. Er ist ein fantastischer Sportwagen, und hat noch einen Fan dazubekommen.
I had to wait the better part of three months to get my turn in Nissan’s new 370Z; and its excited disciples weren’t joking. It is a fantastic sports car, and it just gained another fan.
“Het jy lus om ‘n Subaru te toets?” vra ons senior joernalis by die weeklikse vergadering. Wees nou eerlik, wat sou u antwoord gewees het? Ek het ook so gedink; en minute later was ek agter die stuurwiel van die nuutse Subaru Forester, ‘n 2.5 XT model.
“Do you fancy testing a Subaru?” asks our senior journalist at the weekly meeting. Be honest now, what would you have answered? I thought so; and minutes later I was strapped in behind the steering wheel of the latest Subaru Forester, a 2.5 XT model.
“Hast Du Lust einen Subaru zu Testen?” fragt der Chef bei unserer wöchentlichen Sitzung. Nun mal ehrlich, was hätten Sie geantwortet? Dachte ich mir; und ein paar Minuten später saß ich hinter’m Steuerrad des neusten Subaru Forester 2.5 XT.
Die eerste hardekap-afslaandak motors was nie dié van die Duitsers van tien of vyftien jaar gelede nie, maar wel dié van Peugeot reeds in die 1930’s. Hoekom almal so lank gewag het om hierdie briljante konsep terug te bring, weet ek nie.
The first folding-metal-roof cars were not the Germans of ten or fifteen years ago, but Peugeot in the 1930’s. Why everybody took so long to bring this brilliant concept back is beyond me.
Die ersten Faltdach Cabrios waren nicht die Deutschen von vor 10 oder 15 Jahren, sondern Peugeot in den 1930ern. Warum es so lange gebraucht hat, bis jemand diese brilliante Idee wiederbelebte, weiß ich auch nicht.
Dit voel soos nou-die-dag wat ek as student van die Strand af na Stellenbosch toe geryloop het en my eerste saamrygeleentheid in ‘n splinternuweToyota Stout bakkie gekry het. Wat vir my interessant was omdat die eerste volgrootte Japannese bakkie was waarin ek gery het. Wat opgeval het was die lae ratverhouding van die bakke wat nie baie vinnig kon loop nie maar wat soos ‘n stoomlokomotief teen Louw-se-Bos uit getrek het.