Hilux
Padtoets: 2024 Toyota Hilux GR-S III
Toyota tref die balans net mooi
“Bakkies het vervelig geword”, ’n mening, wat ek nou die dag met een oor tydens ’n gesprek gehoor het; ’n sentiment, wat sekerlik onder vele stedelinge rommel. Vir die plattelandse bevolking, waar die werksverrigting meer belangrik is as ‘n “veilige” laaibak vir fietse, of om ’n kampsleepwa te trek, is estetika minder belangrik.
Sprint Review: 2023 Toyota Hilux 2.8 GD-6 D/C 4×4 GR-Sport
Oh dear. You got the wrong person to review this sporty Hilux because (a) it’s my least favourite car in the world, ever, and (b) I seriously detest blacked-out pretend-sport vehicles….
Sprint Review: Toyota Hilux 2.8 GD-6 D/C 4×4 Legend Automatic
I’ve typed it before and I’ll type it again: the Toyota Hilux doesn’t actually need reviewing. Surely its fans are already convinced of its “awsumness” and need no further encouragement?
Lineage: Toyota Hilux
How do you sum up one of the world’s most popular vehicles? Easy, step by step with a bit of detail for each generation…
Sprint Review: Toyota Hilux 2.8 GD-6 D/C 4×4 Legend 50
Who reads a Toyota Hilux review? No, honestly, who does? Please reply in the comments below because I’d really like to know…
Top 5: Cars of the Year 2016
So here’s something different. Each year we list our favourite new cars which were launched over the last 12 months but this time around, instead of us telling you which ones we liked, our Facebook page invited YOU to vote your favourite new ride of 2016.
The list of candidates was chosen from the launches we attended or vehicles we thought were brilliant newcomers and worthy of being included in this line-up.
Padtoets: Toyota Fortuner
“Ek wou nog altyd seil, maar my vrees vir water oorweldig my!”
Sedert Toyota se Fortuner model in 2005 bekend gestel is, het hierdie voertuig as die mees suksesvolle 4×4 familie-voertuig bekend gestaan. Ontwerp om ‘n tussenganger van die destydse Condor en die Prado modelle te wees, het hierdie voertuig ‘n relatief goedkoper opsie aan die koper gebied. Dit sou ook op die Hilux DNA ontwerp word en uiteraard ook dieselfde karaktereienskappe bevat.
Padtoets: Ford se Ranger 3.2 TDCI Wildtrak 4×4
Ford se Wildtrak beїndruk en rig ‘n sterk uitdaging aan sy mededingers
Suid-Afrika is nou maar eenmaal ‘n land van bakkies wat lankal nie meer net gemik is op ‘n kopersmark van boere nie, maar ook op die stedelike en plattelandse koper wat ‘n multi-funksionele en ‘n veeldoelige voertuig teen ‘n bekostigbare prys soek.