Die groot gewildheid
‘n Motorjoernalis se ego berus op baie dinge, insluitend die motors wat hy of sy kry om te ry. My lys sluit natuurlik eksotiese sportsmotors in; voertuie met vier uitlaatpype en meer krag as ‘n kernkragsentrale. Maar sommige motors is eenvoudig verbasend, byvoorbeeld die Hyundai ix35.