Padtoets: 2020 Jaguar i-Pace

Skuif opsy, jou “auto Boomer”

Die voertuig of “auto” industrie word tans van twee kante aangevat. Aan die een kant is daar die nie-voertuig liefhebbers, wat glo dat elke voertuig dieselfde is en dat daar nie regtig enige genot uit die aankoop van ‘n nuwe voertuig geput kan word nie. Aan die ander kant van die spektrum, kry ons (vir die eenvoudige redes sal ons na hulle verwys as…) “voertuig Boomers”. Hierdie is wel voertuig liefhebbers, maar dié, wat glo dat die auto industrie se toekoms vervelig lyk. Binnekort sal die nie-voertuig liefhebbers en die huidige “boomers” dus transformeer in een (vervelige en voorspelbare) homogene massa.

Read more

Tested: 2019 Jaguar XJ50

Many years ago, special and limited editions were all the automotive rage. Where most nations have moved on, the U.K. got stuck on Special Editions so badly that it’s almost impossible to purchase a non-SE automobile. Even high-end stuff like this Jaguar XJ get the treatment, although this XJ50 model is rather more bespoke than a 320d SE…

Read more

Tested: 2018 Jaguar E-Pace P300 AWD R-Dynamic HSE

The wrong speedo

Have you ever brought a knife to a gunfight? A speedo to a beach party? If you can imagine the buttocks-clenching feeling of such faux-pas, you have a good idea what state I was in while testing the newest compact SUV from Jaguar. You see, we didn’t just saunter through town with the E-Pace, we took it deep into the dirty Karoo.

Read more

Bekendstelling: Jaguar E-Pace

Jaguar se welpie, die E-Pace

Na die sukses van die F-Pace is die aankoms van sy kleiner broer nie ‘n verrassing nie. Met die E-Pace het Jaguar ‘n ontwerp van ‘n sportmotor met die funksionaliteit van ‘n sportsnutsvoertuig (SUV) gekombineer.  Volgens Jaguar is die E-Pace ontwerp om aanklank te vind by jonger mense met ‘n aktiewe leefstyl.

Read more

Geskiedenis: TATA

TATA: Wat u nie geweet het nie!

Tata is reeds ‘n dekade of twee of meer ‘n vertroude naam in Namibië. Eers deur ingevoerde vragmotors uit Indië en later die bekendstelling van ‘n reeks bakkies en motors in suidelike Afrika. Die eerst Tata-bakkies wat hier vanaf die vloer gekoop kon word, was die Telcoline. Die naam van hierdie voertuig vertel eintlik die geskiedenis van die motormaatskappy.

Read more