Nuwe vlagskip van Suzuki
Suzuki is in Suid-Afrika bekend vir hulle klein 4×4 voertuie, die Jimny en Vitara asook klein luikrug modelle, die Alto en Swift en dan hulle natuurlik ‘n lang geskiedenis as vervaardigers van motorfietse.

Pull up a chair and settle down in the middle of obscurity and the apex of pleasantness. Volkswagen’s Passat has always been an agreeable motor car which few people understood, especially since the favoured four-door Volksie sedan on local shores has long been the Jetta.
Met die bekendstelling van die nuwe Fluence, was die plaaslike bestuur van Renault baie eerlik om te erken dat alles die afgelope paar jaar in Suid-Afrika nie reg geloop het nie. Hulle is ook baie ernstig om dit reg te stel en om so die negatiewe persepsies wat kopers van die modelle en diens het, om te swaai.