The Safari rally is upon us

First held in 1953 in honour of Queen Elizabeth II, Africa has not seen a World Rally Championship round since Colin McRae and Nicky Grist took victory in the 50th Safari Rally, back in 2002. Arguably coined as the “world’s toughest rally”, the African Safari Rally is set to take on the picturesque Kenyan landscape once again this coming weekend and while COVID regulations might make it difficult to travel, the WRC platform will allow for full access.

Read more

Volkswagen Amarok V6 vs Ford Ranger Raptor vs Toyota Hilux Legend RS

Die bakkie oorlog: meer prominent as ooit vantevore

Die Suider-Afrikaanse mark is sterk besig om te neig na twee spesifieke voertuig-segmente, waarvan die Sportsnutsvoertuig een is. Die beeld en doel van ‘n bakkie (oftewel “Pickup”) het egter oor die afgelope paar jaar aansienlik verander. Die ‘bakkie’ soos ons dit ken word deesdae al meer gebruik as ‘n stedelike voertuig vir die avontuurlustiges. Dus het die rol van die bakkie verander om meer van ‘n stedelike “SUV” te wees, eerder as ‘n werks voertuig. Hierdie maak die taak vir vervaardigers geweldig moeilik.

Read more

#ItJustGetsBrezza – ‘n waardige hutsteken vir die nuwe Vitara Brezza

Suzuki het onlangs die nuwe Vitara Brezza aanlyn in Suider-Afrika bekendgestel. Die vervaardiger het nie geskroom om te noem dat hierdie een van die mees suksesvolle verkopers in Indië is, die vinnigste verkoopte Suzuki nog was, en die Indiëse Voertuig van die jaar was. Net voor die koms van die hernude model na Suid Afrika, het dit reeds 600 000 eenhede in net minder as drie jaar verkoop. Nou in Suider-Afrika, lyk dit of hierdie statistieke sterk voortgesit sal word.

Read more