Beide Honda en die X-Raid Mini JCW spanne het die jaar hul tweede agtereenvolgende Dakar tydren oorwinning geneem. Waar Honda laas jaar die 13-jaar onoorwonne streek van KTM gebreek het met Ricky Brabec, het Kevin Benavides hierdie jaar die title geneem, terwyl Stephane Peterhansel sy driemalige Dakar-wenner spanmaat, Carlos Sainz, afgelos het. Dit is dan ook Peterhansel se 14de algehele Dakar oorwinning; by verre meer as enige ander individu.
Franco Theron
Padtoets: Mahindra PikUp D/C S11 Karoo
Oor die afgelope paar jaar het Mahindra as ‘n redelike onlangse vervaardiger dit goed reg gekry om ons, die joernaliste by NamWheels, te beïndruk. Natuurlik is elke vervaardiger nie volmaak nie en sal nuwe vervaardigers wat die mark betree meer swart skape hê as ander. Met Mahindra het hierdie hoeveelheid aansienlik verander.
Tested: VW Tiguan 2.0 TDi 4Motion R-Line
More expensive is always the better, right?
To answer in short: No. Ask me what I would purchase with the odd R650,000 and I will without a doubt choose the Volkswagen Golf GTi or even Golf R. These two models are sublime and the ideal small family package for those more inclined to have a heavy right foot.
Tested: 2020 Renault Sandero Stepway Plus
Roaming our cities with the Renault Stepway Plus
Judging by Renault’s latest design of the Kwid Ultra, we are surely in for a real treat when the new Sandero Stepway makes landfall somewhere in 2021. The French manufacturer has never shied away from interesting designs and relatively good value for money for its showroom cars.
Intercontinental GT Challenge: Kyalami 9 hours
The winners and losers
Pictures: Intercontinental GT Challenge
Four races, three different manufacturer wins and 9 different manufacturers. Even with a shortened and albeit different looking 2020 season, the 2020 Intercontinental GT Challenge still proved to be as anticipating as ever.
Defender gaan elektries
Die nuwe Land Rover Defender is pas plaaslik bekend gestel en ons het reeds die geleentheid gehad om die merkwaardige nuwe tegnologie in hierdie ikoon te aanskou. Die Defender het die mark pas meer verras deur om ‘n hibriede model na Suider-Afrika te bring.
Padtoets: Ford Ranger XLT SiT
Ranger bied meer met die XLT SiT
Die Ford Ranger XLT 2.0 SiT turbodiesel mag dalk nie soveel krag soos die 2.0 liter BiTurbo modelle van die Wildtrak, Raptor en Thunder hê nie, maar speel steeds ‘n bitter belangrike rol, wanneer die sukses van die Ford emblem in Suider Afrika oorweeg word.
Audi het oë op Dakar
Audi Motorsport het pas aangedui dat hulle vannaf 2022 die wêreld beroemde Dakar-tydren sal aanpak; en nes die vervaardiger in die 80’s die wêreld bekend gestel het aan nuwe tegnologieë, beplan dit om dieselfde spore te volg.
Padtoets: 2020 Volkswagen Caddy 3-silinder 1.0 TSI petrol
Die perfekte voertuig bestaan nie…
Suid-Afrikaners oor die algemeen is behep met die SUV of Sports nuts voertuig beweging. Die rede hiervoor is simplisties. ‘n Groter voertuig, wat meer bied vir ‘n groter familie en goeie volumes bevat vir pakplek.
Bekendstelling: Honda se nuwe Ballade en WR-V!
Honda Suider-Afrika het sopas twee nuwe modelle bekend gestel, waarvan een ‘n splinternuwe model op die mark is. Ons het die geleentheid gehad om die Wes-Kaapse paaie met hierdie twee aan te durf.