‘n Brullende, 331kW / 529Nm, 10-spoed monster vir onder R1 miljoen? Ja, jy het reg gelees. Die Ford Mustang 5.0 liter v8 GT word tans in Suider Afrika vir net R915 800 verkoop. In vergelyking met die kompetisie, mag hierdie dalk net ‘n winskoop wees.
Franco Theron
“My ou Defender kon nie dit doen nie…”
Artikel: Nico Boshoff / Franco Theron • Foto’s: Nico Boshoff / Land Rover Suid Afrika
Padtoets: 2020 Toyota Corolla
Die her-ontwaking van die sedan
Twaalf generasies en vyftig jaar aan. Toyota se Corolla is soos daardie bekende komedie reeks, wat net nie einde kry nie en in almal se huise inkruip.
Time to go electric?
Why make the move to electric mobility
Jaguar South Africa recently sent a press release on the “benefits of electric mobility”, stating the reasons as to why electric cars should not be seen as a new ‘gimmick’. Whilst electric cars might seem ‘far-fetched’ for the African continent at the moment, with only a scarce 1000 currently registered in South Africa, the electric revolution is currently being fast-tracked as technologies are becoming ever more cost-effective, with a longer life span and range.
Padtoets: 2020 VW Amarok Dark Label
Gedurende Desember van 2019 het ons die geleentheid gehad om die Volkswagen Amarok Canyon vir ‘n maand deur die passe te plaas. Gerieflik genoeg is die Canyon gebruik om te help met ‘n verhuisings-proses asook ‘n kort vakansie deur die grondpaaie van die Suid-Kaap. Die Canyon het ‘n geweldige leemte gelaat nadat dit weggeneem is in vroeg Januarie. Nou, ses maande later, is die Amarok Dark Label aan ons gegee vir ‘n week.
Padtoets: 2020 Volvo S90 D5 Inscription
“As ek net hierdie sak-sports-kamera het, kan ek elke naweek my enkellaan-roete op die fiets afneem”. Hierdie gedagte mag dalk deur vele sports entusiaste se koppe gemaal het, net om toe te laat dat hierdie einste kamera nie lank na die aankoop, stof begin vergader in die kas nie.
Sprint Review: 2020 Honda HR-V
The middle Honda SUV sibling recently received a slight update in the hope of being more competitive within the compact SUV department. We tested this model to see if it can stand its ground in this very competitive market.
VW’s electric plans
Volkswagen South Africa recently announced their plans to introduce an electric mobility platform in South Africa. The country is set to therefore become the second country in Africa to introduce Volkswagen Electric cars in Africa; after Rwanda.
Here are three reasons why we are excited to see this in South Africa:
Padtoets: 2020 Hyundai Venue 1.0T
Die klein Sportsnutsvoertuig-klas hou aan uitbrei in Suider Afrika en soos ons alhoemeer sien, trek selfs die grootste vervaardigers hul sedan modelle uit die mark. Hyundai is een van die mees onlangse vervaardigers wat hul sportsnuts model reeks meer uitgebrei het met die nuwe Venue.