Die stilte van die nag word versteur
Ons het onlangs weer die Mercedes-Benz AMG E43 4 Matic getoets. Dié keer met 18 000 km op die spoedmeter. Aansienlik meer as toe ons die eerste toets gedoen het. Die vraag is dan: “Hoe het die AMG E43 verouder en is dit ‘n voertuig om elke dag mee te leef?”