Bekenstellings artikel: Suzuki Brezza
Suzuki het oor die afgelope jaar of twee hulself verstom met uitmuntende verkoop syfers. Hierdie is te danke aan ‘n volhoubaarheid in goeie produk lewering reg deur die Suzuki reeks. Met die Espresso, Ignis en Vitara, wat in eie reg goeie verkopers is in die kompakte SUV mark, stel die vervaardiger nou hul nuutste verkoper bekend; die Suzuki Brezza.