‘n Aangename verrassing op Italiaans
Wat ‘n aangename verrassing! Die eerste keer wat ek ‘n Fiat getoets het was toe nie ‘n vervelige ervaring nie, maar ‘n verfrissende indruk van die klein Italianse motor.
Wat ‘n aangename verrassing! Die eerste keer wat ek ‘n Fiat getoets het was toe nie ‘n vervelige ervaring nie, maar ‘n verfrissende indruk van die klein Italianse motor.
In die warm jare van die Koue Oorlog het Agent 007 bewys dat daar ook goeie (of mooi) dinge uit Rusland gekom het. James Bond en From Russia with Love sal nog lank op DVD gekyk word deur ‘n nuwe geslag wat van die Koue Oorlog geen snars weet nie; of van die gebeure wat daartoe aanleiding gegee het nie.
Was für eine angenehme Überraschung! Das erste Mal, als ich einen Fiat getestet habe, war es dann doch nicht eine langweilige Erfahrung, sondern ein erfrischender Eindruck von dem kleinen italienischen Flitzer.