Europese Kampioen van die jaar!
Wayde van Niekerk het bewys dat bultende spiere en ‘n groot lyf nie noodwendig beter is as goeie gene nie! Dieselfde kan van die nuwe Opel Astra met sy klein 1-liter enjin gesê word. Hier in die 1970’s was die vierkantige Kadett ‘n gesogte voertuig wat eerlike waarde vir geld verteenwoordig het…