With our usual journalists otherwise occupied, we sent this affordable Chery crossover into the busy life of our fearless lady writer…
Chery
Padtoets: Chery Tiggo Cross
Chery se Cross nou nog ‘n opsie in die Tiggo reeks.
Chery is een van die nuwe Sjinese vervaardigers wat besig is om die Suider-Afrikaanse mark om te dompel. Die vervaardiger is nou al vir die afgelope paar maande in die top-10 van algehele voertuig verkope, met Februarie van die jaar (2025) wat hulle in sewende plek geplaas het, net agter die gevestigde naam Isuzu. Nou, met ’n splinternuwe kompakte SUV naamlik Cross, is Chery nog meer gereed om die mark aan te vat.
Padtoets: Chery Tiggo 4 Pro Elite DCT outomaties
Chery neem die mark oor
As een van die nuwe Sjinese vervaardigers in Suider-Afrka, neem Chery beslis die voortou met ’n veelfout van modelle. Dink maar net aan Chery se mees bekende naam, die Tiggo, asook ander sub-name soos die Omoda, Jaecoo, en die komende Jetour.
Padtoets: 2023 Chery Tiggo 8 Pro Max 2.0 Executive
Chery speel nie rond nie
Chery het onlangs weer die Suider-Afrikaanse mark betree, en nes die ander Chinese vervaardigers, het dit ’n opskudding in die SUV mark veroorsaak. Ons het onlangs die top-model in die hande gekry om te sien wat R669 900 jou kan gee.
Sprint Review: 2022 Chery Tiggo 7 Pro
One of the most frequent questions we get is: “should I buy one of those cool new Chinese SUV’s?” We recently spent a week with Chery’s Tiggo 7 Pro in an effort to find out…
Padtoets: Chery Tiggo
Chery se verbeterde nuwe Tiggo
Daar is al heel dikwels in vorige artikels, wanneer daar na die bekenstelling van ‘n nuwe Chinese motor of bakkie aan die huidige mark verslag gedoen is, daarop gewys dat daar oor die laaste dekade of so merkbare tekens van verbeterde kwaliteit by Chinese voertuie te bespeur is.
Padtoets: Chery J2 1.5 TX
‘n Chinese kersie op die koek
Om die Chinese motorindustrie te verstaan en te waardeer is dit noodsaaklik om ook die Chinese se besigheidskultuur en die benadering van die gewone Chinees op straat tot sy of haar daaglikse verbruikerslewe te verstaan.
Bekendstelling: Nuwe Chery J2 TX 1.5
Waarde vir geld uit China
Sedert Chery se eerste modelle in 2008op die plaaslike mark vrygestel is, het hierdie staatsbeheerde motorvervaardiger van China nog nie rasende sukses hier ter plaatse gevind nie. Een van die die redes was die gebrek aan nuwe modelle wat kan kers vashou by die bougehalte en afwerking vanuit Europa, Japan en Korea.
Tested: Chery J3
The acceptable roundness
It never rains but pours. No sooner had I reviewed a Chinese car and another one pitched up for a spot of evaluation. This week was the turn of Chery’s J3 TXE, a medium-sized hatchback from that land with the world’s biggest and oldest security estate wall.
Padtoets: GWM Florid 1,5i VVT Super Lux
GWM se Florid gaan sy stem dik maak in die motormark
‘n Wyse eerder as ‘n aggressiewe benadering om ‘n punt te bewys was nog altyd deur die eeue ‘n kenmerk van die Chinese samelewing. Anders as in die Weste, waar elke individu gewoonlik ten alle koste sy mening en opinie op die wyer samelewing wil laat geld, sal daar altyd in die Chinese kultuur ‘n oplossing probeer vind word wat die groter saak tot almal se bevrediging sal probeer oplos.