Padtoets: 2024 GWM Ora 03 (teen Volvo se nuwe EX30)

Klein EVs nou vir onder die R1 miljoen merk

Kopers het deesdae meer keuses tussen elektriese voertuie (EV), terwyl hierdie voertuie ook kleiner en goedkoper word. Net so verbreed die laai infrastruktuur ook. Hierdie is grootliks te danke aan die Sjinese se invloed. EV produkte word nie meer net aan die eksklusiewe mark gebied nie.

Read more

Padtoets: GWM Tank 300 HEV

GWM se Tank 300: Uitstekend, maar ’n moeilike mark

Chinese vervaardigers is tans besig om die plaaslike voertuig mark oor te neem, met Europese vervaardigers, wat te midde van invoerskostes, net eenvoudig nie kan byhou nie. Met die nuutste tegnologie en algehele merkwaardige pryse, is meeste van hierdie voertuie ’n sakpas alternatief, veral tydens ’n tydperk van geweldige finansiële kommer.

Read more

Padtoets: GWM C30 Sedan

Jan Alleman se gesinsmotor van die jaar?

Die motormark het die jaar goed begin met ‘n hele aantal nuwe, klein luikmotors wat die verbeelding aangryp, veral omdat die pryse reg is in ‘n ekonomie wat maar net nie op dreef wil kom nie. Ons almal weet wat die redes daarvoor is, of ons dink ons weet!

Read more

Padtoets: GWM Steed 5E 2.0 TD Xscape

Van Matroos tot Marathon-Man

Op ‘n tog terug in die verlede in 2006 in Angola het die Chinese met mag en mening die paaie, of wat daarvan oor was, met ‘n spoed begin herbou. Dit was dan ook daar wat ek bakkies wat soos ouerige Isuzu’s gelyk het, teëgekom het. By nadere inspeksie, en ‘n navraag by die Chinese werkers, was die antwoord toe gekry; die bakkies het “Sailor” geheet! En dit was die enigste bakkies wat die Chinese werkers destyds daar gebruik het.

Read more