Travel safely to your next vacation points by following these tips

The financial year has officially closed (for most of us) and almost everyone will head out onto the open road for a calm end to a busy year. You have done all the checks and are ready to hit the road, yet it will be important to take into account that you will be sharing the roads with more tourists, potentially not having taking as many precautions as you would have think.

Read more

Tested: Ford Ranger 2.0 Bi-Turbo D/C 4×4 Wildtrak

Yes, you read correctly. A Ford Ranger Wildtrak with a two-litre turbo-charged engine. Even more astonishing is that this engine and 10-speed automatic gearbox pairing can also be found in the new Ranger Raptor. While the Raptor impressed us immensely, the engine combo did not. However, this same engine is ideally suited to the Wildtrak model. Here is why:

Read more

Padtoets: 2019 Ford Ranger Raptor

Vir vele stedelike inwoners is daar nie veel aanloklikheid rakende bakkies nie… en met goeie rede. Behalwe vir die duursame V6 bakkie hier en daar, is die natuur van hierdie tipe voertuig onprakties vir die stad. Breed, harde vering en ‘n tekort aan ‘n kattebak is maar net sekere van die probleme. Tot onlangs is die bakkie (of die “pickup” in Engels) gesien as ‘n voertuig vir die plaas en werkverrigting. Die klem word ergter hier geplaas op ‘tot onlangs’…

Read more

Padtoets: 2019 Audi Q8 55 TFSi

Audi se nuwe groot baas?

Sedert 2006 het Audi die tree geneem na die SUV mark met hul Q7 model. Met die groei van die mark na kleiner en meer stedelike-vriendelike SUV’s het die Duitse vervaardiger die Q5 en Q3 bekend gestel. Aanvraag het gegroei en Audi het dus in 2017 die kleinste Q uitgebring, naamlik die Q2. Met bykans 14 jaar se ervaring (meer sodra Volkswagen se produksie van die Touareg ingebring word) het Audi besluit om nog die grootste Q-voertuig tot op hede uit te bring.

Read more