Padtoets: 2019 Suzuki Swift GL 1.2 handrat

Suzuki Swift slaag laaste toets met vlieënde kleure

Oral in Suid Afrika se groot stede raak Suzuki’s gewilder, met die Japannese vervaardiger wat bykans elke nuwe maand hul eie rekord breek. Natuurlik is die klein Swift een van die hoofredes vir hierdie suksesverhaal en met ons onlangse besoek aan Johannesburg is dit weereens bewys waarom hierdie klein voertuig (met ‘n enorme persoonlikheid) so suksesvol is.

Read more

Launch Report: Volkswagen T-Cross

The long-awaited T-Cross makes its way to our shores

Volkswagen South Africa has just launched its first small-compact SUV contender, just as the German manufacturer announced its new ideals for future mobility. The question, however, begs if Volkswagen did not maybe join the compact SUV rivalry too late? Well, Volkswagen took us on a roadtrip along the Garden Route to prove skeptics wrong.

Read more

Ons kyk na die nuwe (2019) Defender

Bekend gestel in 1948, het die Land Rover reeks vroeg naam gemaak as een van die mees ikoniese 4×4 name ter wêreld. Oorspronklik gesien as ‘n simplistiese, maar uitmuntende voertuig vir die veld, het hierdie Britse handelsmerk ontwikkel in ‘n globale leier, wat bykans 8 eksklusiewe voertuie op die Suider-Afrikaanse mark verkoop.

Read more

All-in for Killarney round

  • Text: Franco Theron
  • Pictures: FIA World Rallycross Championship

Hosting the last round of the FIA World Rallycross Championship for a third time in a row, the Killarney International Raceway will again erupt with the thundering sounds of the WRX Supercars in November. Yet, the 2019 round will be completely different.

Read more

Padtoets: 2019 Isuzu MU-X 3.0 4×2

Isuzu roep die troepe

As dit by voertuie kom, is daar maar nou net een baie sterk neiging in die Suider-Afrikaanse mark tydens die afgelope paar jare (of eintlik dekades). Meeste van ons soek ‘n gemaklike, veilige en praktiese voertuig vir die langpad. Nog meer, is ons selfs meer in ons nappies as die voertuig ‘n kamp sleepwa, karavaan of boot kan sleep.

Read more

Padtoets: 2019 Renault Kwid (ABS)

Kyk ma, ek het remme…

Sedert 2017 was ons baie gelukkig (of dalk ongelukkig) om die Renault Kwid reeks deeglik te toets. Die geleentheid is aan ons gebied om beide die AMT “outomaties” (hoe dit ookal geklasifiseer mag word) en handrat weergawes te kon toets en soos vele ander menings, was ons nie oorweldigend positief nie.

Read more