Die Generaal se tweede Asem!
Toe almal gedink het dat Generaal de la Rey se lot in vergete in geskiedenisboeke weggesteek is, kom daar toe ‘n man met die lekker naam van Bok van Blerk wat nuwe lewe inblaas in ‘n legende. Met General Motors is dit deesdae dieselfde storie.