Padtoets: 2019 Ford Ranger Raptor

Vir vele stedelike inwoners is daar nie veel aanloklikheid rakende bakkies nie… en met goeie rede. Behalwe vir die duursame V6 bakkie hier en daar, is die natuur van hierdie tipe voertuig onprakties vir die stad. Breed, harde vering en ‘n tekort aan ‘n kattebak is maar net sekere van die probleme. Tot onlangs is die bakkie (of die “pickup” in Engels) gesien as ‘n voertuig vir die plaas en werkverrigting. Die klem word ergter hier geplaas op ‘tot onlangs’…

Read more