Padtoets: 2018 Ford Fiesta 1.0 Titanium

Het Ford die B-segment oorwin?

Getoets aan die einde van 2018, is die Ford Fiesta 1.5 TDCi Trend gekies as Galimoto Media en NamWheels se tweede “mees verbeterde” kar van die jaar. Uitmuntende kwaliteit, genoeg spasie, goeie padhouvermoe en ‘n algehele brandstof-verbruik van 4.1 liter per 100 km (ons beste nog), kon ons geensins anders laat kies nie.

Read more

Tested: 2018 Ford Ecosport 1.0T Trend Automatic

The unfair favour 

Some things suffer from unfair, unsolicited prejudice. Think of the perfume or aftershave your most hated boss wore, places where you got hurt as a kid, that song which reminds you of your ex, or food and drink that made you sick. See what I mean? They’re all completely innocent, much like the Ford EcoSport.

Read more

Tested: 2018 Ford Figo hatch 1.5 Trend Auto

The good automatic

Acronyms are everywhere, especially in cars. Besides A.B.S., E.S.P. & Co., I’d like to introduce you to K.I.S.S. While the word is usually reserved for loved ones and that amorous aunty at Christmas, the abbreviation “Keep it simple, stupid” applies to my latest test car, the new Ford Figo.

Read more

Padtoets: 2018 Ford Fiesta 1.5 TDCi Trend

Die winskoop

Die finansiële druk om deesdae ‘n voertuig van punt A tot B te neem, raak al swaarder. Eerstens het die aankoopprys van voertuie oor die afgelope paar jaar drasties gestyg, met ons brandstof pryse wat ook nie veel help nie. Is daar dan tans ‘n voertuig op die mark, wat kop-bo-skouers uitstaan in terme van brandstofverbruik, en steeds kan voldoen aan die veriestes om genoeg individue en bagasie te huisves?

Read more

Ford Ranger FX4

Second time around…

About a year ago, when the Western Cape was still cold and had relative water sources left, we took the Ranger FX4 3.2 Automatic on a camping excursion in the freezing Cederberg mountains. Proving an excellent mixture between a bakkie (workhorse) and a luxurious SUV, the FX4 took us through some of the toughest terrains.



Read more

Pam Brink, Peugeot en Lüderitz

As jong student in die sestigerjare het my paaie met die legendariese dominee Pam Brink gekruis.

Pam Brink was van 1950 tot ongeveer 1954 ‘n jong predikant op Lüderitz voordat hy ‘n beroep in Arusha, Tanganjika, aan die ander kant van Afrika aangeneem het. Maar dit was op Lüderitz wat die predikant, by wyse van spreke, tot “bekering” gekom het. Dit was nou toe hy Peugeot ontdek het!

Read more