Kuga bied meer; vra minder
Etlike maande gelede het die Kuga naam redelike blootstelling gekry, maar dalk nie vir die regte redes nie. Ford as vervaardiger het redelik baie deurgemaak sedertdien en slegs 3 maande gelede het die vervaardiger ‘n nuwe “botox” Kuga model bekend gestel.