GLX
Sprint Review: Suzuki Vitara 1.4T GLX
The Suzuki Vitara has gone through quite a few transformations, from a chunky compact SUV to “the Grand”, then this bizarre shape and now turbo-power for its mid-life facelift…
Tested: 2018 Suzuki Jimny GLX AllGrip
The iconic spiel
Ford Mustang, Ferrari F40, Mercedes 300SL Gullwing. All of these are legends in their own right and will get you plenty of attention but if you need a little more – right now I guarantee it – just get yourself the brand-new Suzuki Jimny. Our test car’s black stickers on crazy lumo-green-yellow paint can probably help as well.
Langtermyntoets: 2018 Suzuki Jimny
Welkom aan almal, by die splinternuwe Suzuki Jimny en ‘n ellelange waglys. Waarom is die splinternuwe Jimny so popular? Wel, ons het die Jimny vir ‘n maand lank getoets, spesifiek om hierdie punt te bewys.
Suzuki Vitara ‘Hungary’ for adventure
On Wednesday morning at the crack of dawn, Suzuki South Africa waved off a group of intrepid explorers on an epic 4 000 km road trip to Mount Elgon in Kenya.
Padtoets: Suzuki Baleno 1.4 GLX (Handrat)
Een Baleno (Bah-leno) asseblief!
Die nuwe Suzuki Baleno het in 2016 op Suid-Afrikaanse grond geland. Ietwat langer (87mm) as die Swift model, val die Baleno dan reg in kompetisie met die Volkswagen Polo, Ford Fiesta, Renualt Clio en Opel Corsa. Dit is ook selfs genoem dat die Baleno dalk die Swift reeks heeltemal mag vervang, maar dis egter net bespiegelings. Die groot vraag dan: Is die Baleno ‘n meetbare kompiteerder in hierdie gewilde mark?
Launched: Suzuki Ignis
Suzuki expands model line-up with “fiery” new Ignis
#LikeNoOther was the main topic at the recent launch of the brand-new Suzuki Ignis. First shown at the 2015 Paris Motor show and launched in South Africa at the end of May 2017, this car should attract an abundance of attention.
Padtoets: Suzuki Vitara GL
Prettigheid teen ‘n bekostigbare prys!
Met die grysheid kom die wysheid! Een van hierdie wyshede is dat groter lank al nie meer beter is nie, dis net hier en daar waar ‘n ryk Amerikaner dit nog werklik glo. Of, ongelukkig, party van ons landgenote ook!
Padtoets: Suzuki Ciaz 1.4 GL
‘n (Bengaalse) tier in die tenk!
Die vakansie-langpad bly maar die beste manier om ‘n motor te toets, veral as alle moontlike soorte paaie gery word en die motor ‘n ordentlike vrag dra. Die afgelope wintervakansie was weereens ‘n bewys daarvan dat hierdie toetsomstandighede die goeie en swak punte van ‘n motor die beste te voorskyn bring eerder as die werk-toe-en-terug soort van ervarings waaroor joernaliste soms verplig is om oor te skryf omdat daar te véél motors in ‘n kort tyd getoets moet word.
Padtoets: Suzuki Ertiga
Suzuki brei sy modelreeks uit met die sewesitplek Ertiga
Met die bekendstelling van die Ertiga aan die Suid-Afrikaanse mark in Junie vanjaar het Suzuki sy passasiersmotorreeks uitgebrei met die toevoeging van hierdie veeldoelige nutsvoertuig. Die Ertiga sluit hom dus nou aan by die sewesitplek familievoertuig brigade waar bekendes soos Toyota se Avanza en Nissan se Livina prominente posisies in hierdie mark beklee.