A few weeks ago I tested an A200 AMG Line and was pleasantly surprised by its youthful charms. Now it’s the turn of its bigger brother A250 with more power but fewer toys…
GTi
Comparison: Renault Megane RS280 Lux EDC vs Volkswagen Golf GTi DSG
The Renault Megane is a natural competitor to the evergreen Volkswagen Golf GTi. We tell you if it’s a viable alternative.
Padtoets: 2018 Volkswagen Polo GTI
Volkswagen se nuwe warm luikrug
Daar is seker geen beter manier om hierdie artikel af te skop as om te sê dat die nuwe Volkswagen Polo GTI baie meer pret is as die vorige modelle, meer tegnologie bevat en selfs goedkoper is as die uittredende model. Hierdie is te danke aan Volkswagen se nuwe plaaslike aanleg in Uitenhage. Ons het die Polo GTI vir ‘n week gehad om die se keel so bietjie skoon te gorrel.
Padtoets: 2018 Volkswagen Arteon R-Line TSI
‘n Eksklusiewe voertuig met ‘n knippie “Golf R” sout
Ongetwyfeld, een van die mooiste sedan voertuie op die huidige mark, bied die nuwe Volkswagen Arteon baie meer as net ‘n mooi gesig.
Lineage: Volkswagen Citi Golf
It’s a well-known fact that Volkswagen of South Africa built a modernized version of the original Golf (“Mark 1”) right up to the point where it couldn’t cope with safety and emissions standards. The Citi Golf lived from 1984 to 2009 as a youthful and affordable mode of transport in southern Africa. NamWheels gives you some details:
Padtoets: 2018 Honda Civic Type R
‘n Geruime tydjie terug het ons die splinternuwe Honda Type-R om die Dezzi resies baan in Kwazulu-Natal geneem. Hierdie baan is spesifiek gekies om die uitblinker-kwaliteite van die nuwe Type-R ten toon te stel. Dis is in lang en kort draaie waar hierdie voorwiel aangedrewe absoluut fenominaal is. Dié keer het ons die Type-R gekry om dit vir ‘n week as ‘n “familie” en “werks” voertuig te gebruik.
Gedurende hierdie week het ons iets beleef soos nog nooit vantevore…
‘n Padtoets om van te droom
Golf 7.5 GTD / GTi / R toer
Galimoto media is onlangs genooi na Volkswagen se laaste bekendstelling (prettige verkenning) vir 2017. Vanaf die O.R Tambo lughawe sou die uitgestrekte pad ons oor ‘n afstand van 900km neem deur dorpe soos Parys, Kroonstad, Bultfontein, Soutpan, Bloemfontein en Kroonvaal.
Padtoets: Volkswagen Golf 7,5 GTi
33 Miljoen gelukkige kliente
Volkswagen se nuwe Golf GTi is dalk meer as net die “sportiewe” pakkie waarna jy gesoek het. Bekend as die Golf se tweede vinnigste pakket naas die ikoniese Golf R, sou mens jou misgis as jy dink dat hierdie voertuig nét goed is vir die baan. Hierdie is meestal die probleem in die vervaardiging van warm luikrugte wat na Suid Afrika kom.
Sprint Review: 2017 Renault Clio RS200 Lux
A new car, lots of information in short paragraphs.
What you need to know: Renault’s fourth-generation Clio arrived with new technology, great prices and fantastic looks – its fame was short-lived though because it hit a few wobblies with quality and servicing. RS stands for “RenaultSport” and is the hot-hatch model for battling Polo and 208 GTi’s.
Launch Report: Volkswagen Golf R and Golf GTD
The best of both worlds
A few months ago, we had the privilege of testing the new Volkswagen Golf GTi 7.5. On the open roads to Graaff-Reinet, this proved to be one of the best cars that we have tested in a while and we really struggled to find any faults with it. Southern Africa is renowned for the highest percentage of GTi’s. In fact, over 350 000 GTi’s have been sold in the region ever since it started with the MK1. Now it is the turn of the Golf R and the Golf GTD to make a trip to our local showrooms and once again, Volkswagen gave us a little taste of what to expect.