Padtoets: 2020 Suzuki Spresso

Suzuki bied ‘n “wakker” alternatief vir die intree segment

In ons Namibiese / Suider-Afrikaanse mark doen klein en bekostigbare luikrug voertuie uiters goed, waarvan die Renault Kwid, Datsun Go, Peugeot 108, Mahindra KUV 100, Hyundai Atos en Toyota Aygo maar net sommige van die top-verkopers is. Suzuki is die mees onlangse vervaardiger wat nou ‘n voertuig ingebring het om in die segment mee te ding.

Read more

Padtoets: 2020 Suzuki Swift Sport Outomaties

My bekoring vir die Suzuki Swift het sowat 14 jaar gelede begin. Toe Per-Gunnar Anderson in ‘n helder-geel Swift Super 1600 die FIA Junior Wêreld Tydren kampioenskap gewen het. Met drie seges het Anderson die seisoen domineer. In soortgelyke styl het Aaron Burkart die laaste S1600 jaar in 2010 verower. Hierna sou die Junior Wêreld Tydren kampioenskap na R2 masjiene beweeg.

Read more

EV in SA

“Our world as we know it, is changing”.

Come the end of 2020, this might be the most popular sentence of the year. However, unrelated to the COVID-19 pandemic that the we’ve been engulfed in since the beginning of 2020, the world is changing. The need for alternative- and more efficient ways of transport is growing. With this being a motoring platform, let us look at the electric revolution within the current motoring industry.

Read more

TCR dalk net die beste Golf 7 nog

Die titel van hierdie artikel mag dalk ‘n sterk standpunt in neem. Juis is dit dan vir hierdie rede dat ons die klem om die woord “dalk” plaas. Totdat ons nie self die voertuig getoets het nie, sal ons dit nie kan reg of vekeerd bewys nie. Wat ons egter kan doen, is om ons standpunt te basseer op vorige toetse.



Read more

Padtoets: 2019 Renault Koleos

Koleos die wenner, waarna niemand kyk

Die Renault Koleos is die Franse vervaardiger se glansperd as dit kom by die Sportsnuts mark en natuurlik het dit ‘n string kompetisie, waarvan ‘n paar name soos die Volkswagen Tiguan, Toyota Rav4, Ford Kuga en Mazda CX5 die mees bekende is.

Kan Renault dit regkry om hulself tussen hierdie bekende vervaardigers in te druk?

Read more

City slickers!

An alternative to a failing transport sector: The city slicker duel

Since the start of the new decade, we’ve been fortunate to test a range of small hatchbacks, made for the ever-increasing demand of compact, affordable cars for the expanding urban jungle. Some would agree that our public transport systems are becoming a potential headache, with safety being the main concern. Should a new car be the only option to leave this problem behind, we may be able to help.

Read more